zaterdag 30 januari 2016

Herinnering presentasie teks

Ek het nog net van Lotte teks gekry... moenie dit vir die laaste dae los nie, want dit sal heelwat heen en weer gestuur moet word vir verbeteringe.
Ek gee jou wel aanwysinge, maar jy moet self die foutjies uithaal.