Wat beteken die volgende woorde:
stokkiesdraai
stort
strokie
swot
tak
tekkie
tjank
toebroodjie
toor
toustaan
trek
uitlos
vaak
vat
vererg (jou..)
verkleurmannetjie
vlerk
vrek
yskas
Vul die rechte woord in : toets
oor al die woorde van die woordelys.
rok of romp
Ek gaan my ………………… (rok) aantrek,
nie my broek nie.
Daardie groen …………………(jurk)
is baie mooi.
vars of vers
……………. (Vers) vrugte koop jy by die groentewinkel.
Die ……………… (vaars) is
dragtig.
vies of vuil
Daardie broek is baie
…………... (vies/vuil).
Ek is sommer baie …………………
(kwaad) vir jou.
skommel of
swaai
Gaan jy die kaarte
…………………. (schudden)?
In die speeltuin kan jy
lekker ……………….. (schommelen) .
snaaks of grap
Die seun is baie ………………
(grappig).
As jy wil hê iemand moet
lag, vertel jy ‘n ……………….. (mop).