woensdag 20 januari 2016

Presentasie vir les 5

Onthou- hierdie is riglyne.... jy mag self toevoeg, maar ook kies om sommige dinge wat ek hier genoem het, oor te slaan. 



Stel jouself voor.
- naam, leeftyd,  gebore in, waar jy bly, hoeveel kinders julle is by die huis, stokperdjies, ken jy iemand in SA.

Studierigting.
hoekom het jy die rigting gekies, wat hoop jy te bereik, moeilike dinge in hierdie beroep, mooi dinge in hierdie beroep,
steekwoorde:
AGHS (AIDS),geestesgesondheid,geestessteuring, gemoedsteurings, jongmense, leefwêreld, leergestremdheid, maatskaplike werk, maatskaplike werker,  pedagogiek, psigiatrie, psigolgiese, psigopedagogiek, sielkunde, 
sosiale werker, sosiologie, verslawing, volwassene, waardes, welsyn, werklikheid, wordingspedagogiek,

Proefloop in Suid Afrika.
Woonplek in  SA, waar is tehuis, tipe tehuis, hoe lank, rede vir keuse Suid Afrika, wat is jou verwagtinge, wat hoop jy te leer,  

Afrikaans.
Hoekom jy gekies het om Afrikaans te leer , waar jy dit geleer het, was dit moeilik, kan jy dit al goed praat, wat sou jy nog meer wil leer,

Vervoer.
Gaan jy ’n kar huur, is dit duur? , linksry,  moet jy na die tehuis toe ry? , kar gehuur vir net vakansie?, hou jy van karry?

Vakansie.
planne, waarnatoe, hoe lank, hou jy van die see, hou jy van warm weer? (miskien in vergelyking met die weer in Nederland)

Veiligheid.

Uitgaan, restaurant, aand, oordag, langs die pad,