Hallo, my naam is _______. Wat is jou naam?
Aangename kennis,
my naam is….
Ek bly in Nederland, in Zwolle.
Ek leer om …...
Hoe gaan dit?
Baie goed dankie,
self?
Mooi bly!
Laat dit goed gaan!
Sien julle môre!
Goeiemôre
oom/tannie (vriendskaplik)
Ek hoop dat julle my `n bietjie kan verstaan.
Ek kan nog nie baie goed afrikaans praat nie.
Hoe sê jy dit in
Afrikaans?
Ek kan net 'n bietjie afrikaans praat.
Ekskuus? (as jy
iets nie verstaan nie)
Waar kan ek my goed bêre?
Ek hou daarvan om ’n spannende boek te lees.
Lekker verjaar.
Baie geluk met
jou verjaarsdag.
Wat wil jy drink, koffie, of liewers koeldrank?
Ek sal kofiie drink, dankie.
Nee dankie, ek sal nie nou iets drink nie.
Baie dankie.
Dit is `n plesier!
Smaaklike ete!
Kry vir jou meer vleis.
Sjoe, maar dit is lekker!
Baie dankie, die kos was lekker!
Ek is baie jammer
…
Ek sal dit koop.
Ek verstaan nie
(?)
Hoe laat is dit?
Ek gaan lughawe
toe.
Ek is by die
huis.
Ek gaan fietsry.
Hoeveel kinders
het u?
Hoeveel kinders is
julle by die huis?
Waar gaan u kerk
toe?
Waar bly u?
Waarheen gaan u?
Ek gaan huis toe.
Hoeveel kos ’n
kaartjie?
Hoe kom ons by die winkel?
Aanvaar u ’n
kredietkaart?
Is daar ’n kamer
beskikbaar vir vannag?
Een kaartjie na
Kaapstad asseblief?
Hoeveel kos dit?
(kos = prijs)
Bring asseblief
die rekening
Ek wil graag net brood
koop.
Ek wil net een
pakkie botter hê, dankie!
Ek sou jou baie
graag wil help, maar ek kan nie.
Is die kar wat
ons huur heeltemal nuut?
Ons was gister
heeldag strand toe!
Ek wil liewer nie
in daardie kamer slaap nie.
Die pad na Kaapstad
is baie lank.
Dit gaan volgende
week reën!
Ek het dit met my
eie oë gesien.
Ek kan nie slaap
as die ligte in die kamer aan is nie.
Ek kan beter
slaap as die ligte uitgeskakel is.
Skakel die ligte
van die kar aan in die tunnel.
Sal jy my skakel
as jy meer weet?
Die huise het
almal hoë hekke...
Die behandelplan
het die gewenste effek.
Die kinders is
baie stadig met leerwerk.
Ek het gister ‘n e-pos van my ma gekry.
‘n Mens moet
versigtig wees om in die aand uit te gaan.
Ek het Woensdag
heeldag gewerk.
Ek wil môre graag
die inkopies gaan doen.
Kom ons luister bietjie
na die pragtige musiek van Romanz?
Moenie daardie
boek lees nie, dit is te moeilik.
Môre gaan ek ‘n
brief skryf aan die hoof van die skool.
Ek het hom
gesien.
Ons het al
vakansie gehou in die Kaap.
Ons vlieg Maandag
Kaapstad toe.
My ma-hulle het kaas
uit Nederland vir my gestuur.
Ek kan nie die
motor se sleutels vind nie.
My kar staan om
die hoek geparkeer.
Hy het op ‘n klip
langs die pad gaan sit.
Mevrou, kan u my
asseblief help?
U gee nie om as
ek hier rook nie?
Dit is al lank
aan die gang dat die kinders te laat bed toe gaan.
Daardie boek wil
ek nog eendag lees.
Dit is nie waar
nie.
Hierdie foto is
pragtig, maar ek hou ook van daardie een.
Het jy gehoor dat
my pa gisteraand gebel het?
Ek het die hele
dag aan jou gedink.
Die supermarkte
is op Sondae toe. Maandag is hulle weer oop.
Ek sal graag die
koerant wil lees.
Die boomryke
strate lyk pragtig in die lente.
Ek sal dit môre
dadelik doen.
Ek dink die somme
is reg so. (ik geloof dat de sommen zo
goed zijn)
Ek het myself tuis
gevoel by hulle.
Ek moet my oor
daardie kinders ontferm.
Sy is iemand op
wie jy kan vertrou.
Het jy dalk ‘n
rooi pen vir my?
Jy weet mos dat
ek nie kan swem nie?