Ek hoop julle het vandag
geniet!
Die huiswerk vir volgende keer:
1. Afrikaanse woordelys:
Leer bladsy 1, 2 en 3
... julle kry hieroor 'n toets
aan die begin van les 2!
2. OpSTAP minicursus Afrikaans; (dit is waarvoor die geluidslêers is, né!)
2. OpSTAP minicursus Afrikaans; (dit is waarvoor die geluidslêers is, né!)
werk bladsy 16 tot en met
bladsy 44 deur, met geluid.
Verdeel die bladsye oor die aantal
dae, en doen elke dag 'n gedeelte.
Ek sal in les 2 ook 'n uitspraaktoets doen (die toets is gebaseer op die geluidslêers wat by die OpStap boekie hoort) .
3. Van die verhaal "Waar die eerste seekoei vandaan kom" op papier neerskryf:
NB Jy mag dit by my inlewer na les 2, asseblief.
Ons sal dit in
les 2 klassikaal behandel.
-- 10 voorbeelde
van verkleinwoorde,
-- 10 voorbeelde
van dubbele ontkenning (die sin voluit uitskryf!),
-- 10 afrikaanse woorde van hierdie verhaal waarvan jy nie die betekenis weet nie -
-- 10 afrikaanse woorde van hierdie verhaal waarvan jy nie die betekenis weet nie -
-
ook : daarvan die nederlandse betekenis (WOORDEBOEK).
- Maak ook 'n nuwe sin (Afrikaans) daarmee .
4. Elke dag - luister so'n halfuur na die afrikaanse radio.
- Maak ook 'n nuwe sin (Afrikaans) daarmee .
4. Elke dag - luister so'n halfuur na die afrikaanse radio.
http://www.rsg.co.za/luister.asp
Daar is ook oulike kortverhale in 'KORTOM', dit kan jy vind onder programme.
Kyk maar bietjie rond.
5. Lees 'Dikwels gebruikte sinne' aandagtig deur.
meerdere kere
Daar is ook oulike kortverhale in 'KORTOM', dit kan jy vind onder programme.
Kyk maar bietjie rond.
5. Lees 'Dikwels gebruikte sinne' aandagtig deur.
meerdere kere