Posts tonen met het label woordelys. Alle posts tonen
Posts tonen met het label woordelys. Alle posts tonen

maandag 29 februari 2016

Toets woordelys bladsy 9 en 10

 Wat beteken die volgende woorde:                                                                   


stokkiesdraai
stort
strokie                      
swot              
tak                 
tekkie            
tjank             
toebroodjie 
toor               
toustaan      
trek   
uitlos            
vaak              
vat                 
vererg (jou..)
verkleurmannetjie
vlerk              
vrek               
yskas


                                                                                                                                    
Vul die rechte woord in :   toets oor al die woorde van die woordelys.                                                                                       
rok                  of        romp              
Ek gaan my ………………… (rok) aantrek, nie my broek nie.
Daardie groen …………………(jurk)  is baie mooi.

vars                 of        vers   
…………….  (Vers) vrugte koop jy by die groentewinkel.
Die ……………… (vaars) is dragtig.

vies                 of       vuil     
Daardie broek is baie …………... (vies/vuil).
Ek is sommer baie ………………… (kwaad) vir jou.

skommel        of        swaai  
Gaan jy die kaarte …………………. (schudden)?
In die speeltuin kan jy lekker ………………..  (schommelen) .

snaaks            of        grap  
Die seun is baie ……………… (grappig).

As jy wil hê iemand moet lag, vertel jy ‘n ……………….. (mop).

maandag 2 november 2015

Huiswerk vir les 2.

Ek hoop julle het vandag geniet! 

Die huiswerk vir volgende keer:

1. Afrikaanse woordelys:


Leer bladsy 1, 2 en 3
...  julle kry hieroor 'n toets aan die begin van les 2!


2. OpSTAP minicursus Afrikaans; (dit is waarvoor die geluidslêers is, né!)
werk bladsy 16 tot en met bladsy 44 deur, met geluid.
Verdeel die bladsye oor die aantal dae, en doen elke dag 'n gedeelte.

Ek sal in les 2 ook 'n uitspraaktoets doen (die toets is gebaseer op die geluidslêers wat by die OpStap boekie hoort) .


3. Van die verhaal "Waar die eerste seekoei vandaan kom" 
op papier neerskryf:
NB Jy mag dit by my inlewer na les 2, asseblief. 
Ons sal dit in les 2 klassikaal behandel.
-- 10 voorbeelde van verkleinwoorde,
-- 10 voorbeelde van dubbele ontkenning (die sin voluit uitskryf!),
-- 10 afrikaanse woorde van hierdie verhaal waarvan jy nie die betekenis weet nie - 
    -  ook : daarvan die nederlandse betekenis  (WOORDEBOEK).
    -  Maak ook 'n nuwe sin (Afrikaans) daarmee .



4. Elke dag - luister so'n halfuur na die afrikaanse radio.

 http://www.rsg.co.za/luister.asp 
Daar is ook oulike kortverhale in 'KORTOM', dit kan jy vind onder programme.
Kyk maar bietjie rond.


5. Lees 'Dikwels gebruikte sinne' aandagtig deur.
 meerdere kere  

donderdag 18 juni 2015

Huiswerk vir les 5...

1. Woordelys  bladsy 9 en 10. Toets daaroor in les 5.

2. Presentasie voorberei…
Stuur dit asseblief vir my, ek sal jou help om foute uit te haal, en verbeterings te maak. Uiteindelik sal ons toewerk na ’n presentasie sonder foute.


Dan sal jy dit uit jou kop moet leer om dit in les 5 te vertel.